loader image

A3-grootte Meandering Mzansi kalender

A3-grootte Meandering Mzansi kalender

R90.00

Die kalender se afmetings is 297 x 420 mm (A3) en bestaan uit veertien afskeurbladsye met ‘n voorblad en ‘n karton agterblad. In elke kalender is April en Desember beskikbaar in ‘n Christelike en sekulêre tema. Elke maand het ‘n eg Suid-Afrikaanse geur wat ons asemrowende land besing! Die seisoenale temas stem ooreen met die Suidelike Halfrond se seisoene.